Biography

The Story of my Life as an Artist

Merissa Slingerland artist & teacher 

– Born in Rustenburg 1972 – 

 

I Studied Fine Arts at Vaal Triangle Technikon – National Diploma (1991-1993) and National Higher Diploma (1994-1995). 

I’ve worked as a Graphic Designer and artist for the past 14 years in South Africa, London and Scotland. 

For the past 12 years, I’ve been giving art classes, first in Rustenburg (for 3 years) and currently in the Strand (Western Cape).

I enjoy working with a variety of mediums and love using expressionistic colours and images to take the observer to another world. 

Ek onthou hoe ek die huis deurgelê het voor voorwerpe en dit geteken het met sketsboek en potlode. My liefde vir vorm en lyn het van kind af vlamgevat en my maters in die klas het hul kunsgeskiedenis vraestelle vir my gegee om in te vul…ek het dit met passie gedoen vir hulle….

5 Jaar by Vaal Driehoek Technikon se kunsdepartement was wonderlik en ek is dankbaar vir my ouers wat my gestuur het en so het my kunsloppbaan begin.Ek het van 2004 af kunsklasse begin gee en my passie om almal rondom my te wil leer teken en kreatief te wees bly net groei. Ek glo enige persoon kan leer om te teken met my hulp. Die Kunshuis in die Strand is n pragtige kreatiewe huis waar n klomp kunstenaars bymekaar kom, kuns, lag en gesels. Saam in die groepe motiveer ons mekaar om pragtige kuns te skep. Ek probeer om elke persoon as n individi te help ontwikkel en sy eie styl te ondek. 

Kom maak n draai by die Kunshuis vir n gratis les en kom kyk hoe heerlik almal saam kuns.